Local newsNews
Waarom neem man foto’s van seuns?
Ouers is bekommerd oor ’n man in Middelburg se snaakse optrede.
Die man het verlede week by drie seuns in Aerorand gestop, vir hulle geskree “Gaan k@k” en toe foto’s van hulle geneem voordat hy weer weggery het.
Volgens ooggetuies ry hy ’n goudkleurige ouerige model Ford.
Dieselfde man het glo voorheen met mense by Athlonedam haaks geraak.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



