Local newsNews

VIDEO: Gebid, gesing, getuienis in reuse tent

Tentdiens evangelisasie word vanaf 13-25 November in ’n groot tent agter die OK Grocer in Mineralia gehou.

Almal is welkom om hierdie geleentheid by te woon. Toegang is gratis en verversings sal verskaf word.

Lofprysing is tussen 17:30-18:30, waarna die preek en getuienisse sal volg. Die verrigtinge sal elke aand tot omstreeks 20:30 aanhou.

Elke aand tree daar ’n ander gasspreker op.

Mense van regoor die dorp word ook genooi om saam te kom aanbid.

Vir enige navrae, bel mnr. Barries Barnard by 082 370 7611.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button