Local newsNews

VIDEO – Met hande vasgeklem bid wit en swart saam

Swart en wit het saam hande gevat en daar was borde wat sê: “Ons is moeg vir bloed”, “Stop Farm Murder” en “Genoeg is genoeg”.

Boer, Afrikaner, Engelsman, Zulu, Engelssprekende, Afrikaanssprekende. Soos een man het inwoners van Dullstroom en Belfast Maandagmiddag op die plaas Marchlands se ingangshek bymekaar gekom vir gebede teen plaasaanvalle.

 

Groot jong mans het gehuil terwyl die woorde van die Onse Vader hartroerend oor die vlaktes gedra is.

Lees: Swart Maandag – geen geregtigheid nadat man wreed vermoor is

Swart en wit het saam hande gevat en daar was borde wat sê: “Ons is moeg vir bloed”, “Stop Farm Murder” en “Genoeg is genoeg”.

Lees: Gebede vir boere – konvooi ruk op na tolhek

In ’n aangrypende oomblik het ’n boer so emosioneel geraak dat hy gesukkel het om verder te bid, sy hand was vasgeklem in die van ’n swart plaaswerker.

Read: ‘Don’t be afraid my darling’ – the horror of a farm attack

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button