Local newsNews
Wind, hael rig skade aan
Die geweldige hael- en windstorm Vrydagmiddag het almal vir skuiling laat hardloop.
Mense het sommer by vulstasies ingejaag om hul voertuie onder dak te kry.
Regdeur die dorp is gemeld dat bome en selfs mure omgewaai het.

Ook by die vliegveld en by die Middelburg Berede-eenheid is skade aangemeld, maar daar het gelukkig nie mense of diere seergekry nie.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



