Local newsNews

VIDEO: #SwartMaandag – Video wys hoe trok in plaasaanval konvooi vasjaag

Dramatiese videomateriaal wys vanoggend se ongeluk op die N4.

Jabula Plant Hire het ‘n persverklaring uitgereik nadat een van hul trokke as die sondebok vir vandag se ongeluk uitgekryt is.

‘n Trok het in ‘n konvooi vasgejaag wat besig wat om op die N4 te ry in protes teen plaasaanvalle.

Jabula Plant Hire se trok se aanboordkamera wys hoe hy agter ‘n ander trok aanry en dan van agter getref word deur ‘n derde trok.

Die maatskappy se segsman, Jaco Pretorius, het gesê dat hulle drywer glad nie skuldig was nie. Hulle het hul medelye met die slagoffers betuig.

 

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button