Local newsNews
Lede van #SwartMaandag konvooi in ongeluk
Daar is sopas verneem van ’n ongeluk op die N4 waarin lede van die #SwartMaandag protes betrokke was.

Volgens inligting was ’n trok en verskeie karre betrokke.

Meer inligting sal in die Dinsdaguitgawe van die Middelburg Observer wees wat vanmiddag reeds te koop is.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



