Local newsNews
VIDEO: ‘Stephan se bank is leeg’
Malem van Heerden het in ’n emosioneel belaaide stem, boodskappe aan Stephan du Preez voorgelees langs die lykswa.
Stephan se klasmaats in Graad 10G3, van HTS Middelburg, het boodksappe aan hul afgestorwe klasmaat geskryf. Dit is deur hul klasvoog, Ilze van Wyk, saamgevat in ’n huldeblyk.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



