
Een van die slagoffers was mnr. Fanie Nel wat by sy veilige woonstelkompleks aangeval is. Hy moet nou geopereer word om die skade te herstel wat sy aanvaller aangerig het.
Hy het aan www.mobserver.co.za vertel wat die aand gebeur het.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



