Local newsNews

Video: Middelburg se spookhuis

Middelburg spog nie net met sy eie museum nie, maar nou ook met sy eie spookhuis.

As jy hou van adrenalien, as jy bang is vir grillerige goed en daarvan hou om skrik op die lyf gejaag te word, gaan kuier by Willie En Erica Botha se spookhuis.

Die spookhuis is die afgelope naweek vir die eerste keer opgestel tydens die JNTique Museum se opening.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button