LettersLocal newsNewsOpinion

Dankies na diens

Hannetjie van der Merwe: Ek wil net uit die diepte van my hart dankie sê vir Tobie en Mariana van den Bergh, sowel as vir Louis en Leilanie, vir die bystand en hulp met die reëlings vir Mack se herrineringsdiens op 2 September.

Aan al die vriende en familie wat dié geleentheid bygewoon het sê ek ook dankie.

Die laaste woord van dank gaan aan Linda van Amora Voëlpark vir die heerlike verversings wat voorgesit is.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button