EntertainmentLifestyleLocal newsNews

Bybeluitstalling by Hervormde Kerk

Met die oog op die 500 jarige herdenking van die Hervorming, het prof. Van der Wateren ’n uitstalling saamgestel van historiese Bybels, aangevul met historiese foto’s.

Hierdie uitstalling reis deur die land en die Verkenners hanteer die uitstalling in Middelburg by die Hervormde Kerk, Moedergemeente, op die hoek van die Bhimy Damane- en Lilian Ngoyistraat.

Besigtigingstye is soos volg:

Sondag, 10 September: 11:00-12:00 en weer 15:00-17:00

Maandag, 11 September: 14.00-16.00 en weer 18:00-20:00

Dinsdag, 12 September: 14:00-16.00 en weer 18:00-20:00

Woensdag, 13 September: 09:00-11:00 en weer 14:00-16:00.

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button