Local newsNews

Opvolg: Gaan baie beter met Dawie

Dit gaan sommer baie beter met Dawie de Villiers wat eers in die provinsiale hospitaal behandel is na ’n hartaanval en gisteroggend oorgeplaas is na die Wilgers Hospitaal nadat die Alzu Spur groep ingegryp het, waar Dawie werk.

Hy het ’n stent gekry gisteraand.

Lees meer oor Dawie se hartaanval hier:

Dawie sprakeloos oor die goedheid

Dawie wag nogsteeds

Opvolg: Dawie sprakeloos oor die goedheid

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button