GeneralLocal newsLocal sportNewsSport
Video: ‘As ons sê Rooies!’
HTS Middelburg is vanjaar die Old Boys kampioene nadat hulle in die finaal vir Hoërskool Middelburg met 17-0 geklop het.

Die wenspan het pas nadat hulle die wentrofee gekry het, spontaan saam die ou bekende Rooies liedjie gesing: “As ons sê Rooies….want hier’s ’n groepie wenners wat aanhou tot die einde…”
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



