Local newsNews
Dawie wag nogsteeds
Wag! Dit is wat Dawie de Villiers steeds doen, nadat hy verlede week ’n hartaanval gehad het.

Hy word nogsteeds in die provinsiale hospitaal behandel en wag vir ’n bed by die Steve Biko Hospitaal.
Dawie is intussen vanuit die hoësorgeenheid na ’n gewone saal geskuif.
Hy is al jare restaurant bestuurder en is bekend as “Dawie van die Spur”.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



