Community galleriesEntertainmentGalleriesLifestyleLocal newsNews

Video: VW Beetles konvooi stop op Middelburg

Die Jakaranda VW Beetleklub van Pretoria het tussen 09:00-10:00 in die parkeerarea van die Midwater Sentrum gestop om gou almal saam koffie te drink en vir Middelburgers hul VW Beetles te wys.

Die groep gaan vir twee dae by De Voetpadkloof oorslaap, waarna hulle ook ’n draai gaan maak by Bosfontein (tussen Bela-Bela en Modimolle).

• Vir meer inligting oor die klub, bel Trudie Schnetler by 082 494 3749 of Nick Leonard by 082 606 0147.

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button