Local newsNews
Video: Brand by huis in Kanonkop
’n Huis in Akasiastraat het erge skade opgedoen nadat ’n brand onverklaarbaar in die voorste gedeelte by die sitkamer uitgebreek het.

’n Volledige storie verskyn in die Vrydag uitgawe van die Middelburg Observer.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



