Local newsNews

Honde in Dennesig vergiftig

Twee honde is vanoggend omstreeks 03:00 in Helen Josephstraat (Dennesig) vergiftig.

Die egpaar (wat anoniem wil bly) sê hulle was wakker en het die honde hoor blaf.

Die man is kort daarna na buite, waar hy beide hul honde, ’n basset en ’n deense hond dood gekry het.

Mense oorkant die straat sê die honde het die hele nag geblaf en het hulle omstreeks 01:30 uitgekyk by die venster, maar kon niks sien nie.

• Daar is al tientalle honde sedert die begin van die jaar vergiftig. In die meeste gevalle het daar inbrake in die omgewing gevolg.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button