Local newsNews
So lyk matte, skilderye wat gesteel is
Sowat ’n halfmiljoen rand se matte en skilderye is Vrydagoggend by Noble Persian Rugs gesteel nadat ’n sekuriteitswag oorrompel is.

Die hele voorval het onder twee minute plaasgevind.
• Lees die volledige berig in die Vrydag uitgawe van die Middelburg Observer.
• Op die bygaande foto’s kan gesien word hoe lyk die skilderye en matte wat gesteel is.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!












