EntertainmentLifestyleLocal newsNews
Boogskiet die naweek
Die bekende De Voetpadkloof Buiteleweskou vind Saterdag en Sondag, 5 en 6 Augustus 2017 plaas.

Olifantsrivier Boogskietklub, nooi alle boogskiet-liefhebbers uit om te gaan deelneem aan die tradisionele Buitelug Boogskiet Kompetisie.
Skryf in deur die SANAA webtuiste te besoek by https://www.sanaa.org.za.
Skakel Jakes van der Merwe by 082 788 9133 of e-pos by javdmerwe@mweb.co.za.
Sien Saterdag se program by www.mobserver.co.za.



