Local newsNews

Video: Vrou gebruik gesteelde kaart

’n Vrou is gearresteer nadat sy ’n gesteelde kaart na bewering by ’n winkel gebruik het.

Op die video kan gesien word hoe sy aan die kassier iets verduidelik en dan aan hom die kaart gee.

Mariska Weilbach het hierdie week in die hof verskyn op ’n klagte van huisbraak.

• Lees die volledige storie in die Vrydag uitgawe van die Middelburg Observer.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button