Local newsNews
Was nié inbraak in Lebombo
Reaksielede kon niks kry by ’n leë huis nadat daar ’n noodroep was van ’n moontlike inbraak nie.

Kort na 21:00 gisteraand het ’n man vir hulp op die noodgroepe gevra, omdat hy ligte en geluide gehoor het by ’n leë huis in Lebombostraat (Aerorand).
Reaksielede van Middelburg 911 en Afriforum was binne twee minute daar, maar kon niks vind nie.
Daar is ook nie enige skade in die huis gevind nie.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



