
Die vlak was Donderdagoggend 67.7% en staan vanoggend op 67.6%.
Die positiewe nuus is dat die dam verlede jaar hierdie tyd op slegs 47% gestaan het en die dam dus meer as 20% voller is as die vorige jaar.
• Die gemeenskap moet daarop let dat die waterbeperkings steeds van krag is.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



