Local newsNews

Impak uitreik in dorp

Evangelism Explosion Suid-Afrika bied 'n Uitreik Impak- en Kerkgroeiweek aan vanaf 4-13 Augustus.

Elke Christelike gemeente word genooi om deel te wees van hierdie besondere geleentheid.

Vanaf 4-6 Augustus is die toerustingsnaweek.

Kies jou toerustingskursus en bespreek voor 31 Julie.

Kostes beloop R50 per persoon, wat insluit: toerustingmateriaal, uitreik hulpmiddele en -sertifikaat. Verversings en etes word gedek deur ‘n vrywillige liefdesoffer.

• Uitbreiding 24 en Nasaret: SOE (School of Evangelism for Adults) Hlanganani Chreche. Adriaan by 082 699 0452

• Mhluzi: Hope for Kids (Training for adults in Children’s Ministry) Pentecostal Church, 6511 (Extension 4) Qhubekani. Piet by 079 530 0691.

Middedorp:

• SVE Volwasse toerusting (Skool van Evangelisasie): PPK in SADCstraat 78. Etienne 071 354 2806.

• XEE (Gen X – toerusting vir 25-35 jariges): Corpus Christi Aerorand. Marius 083 748 9351.

• Jeug (Tieners- en Jeugleiertoerusting): NG Suid in Samora Machelstraat. Martie (oggende) 013 243 2931.

• Hoop vir Kinders (Toerusting van volwassenes vir kinderbediening): NG Ligkruis in Cowen Ntulistraat. Martie (oggende) 013 243 2931.

Uitreikweek: 7-11 Augustus. Uitreike deur gemeentes volgens eie beplanning.

Afsluiting: Jubelfees en sertifikate: 13 Augustus om 15:00 by Ligkruis gemeente in Cowen Ntulistraat.

Vir enige verdere navrae, bel ds. Chris Bester by 082 444 5685.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button