Local newsNews

Vrou hang haarself by huis

Waarom sal ’n lewenslustige vrou haar eie lewe neem?

Elsie Labuschagné (41) gaan met daardie antwoord na haar graf, omdat sy brief nagelaat het nadat sy haarself by haar huis opgehang het nie.

Me. Labuschagné is omstreeks 16:00 deur haar man, Andries, op die stoepie voor hul sitkamer gekry, waar sy haarself opgehang het. Sy was reeds dood.

Me. Labuschagné het Woensdagoggend nog dié Facebookboodskap geplaas:

“More almal, hoop julle het ‘n great dag.”

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button