Local newsNews
Dorp word nie binnegeval
Moenie vrees nie, Middelburg word nie deur ’n vreemde mag binnegeval nie!
Helikopters en honderde hooggeplaaste weermaglede het van vroegoggend op die dorp toegesak.
Dit is egter alles deel van ’n langdiensmedaljeparade wat by 4 SAI gehou word.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



