Local newsNews
Gee my krag! Dit is Sondag nag!
Dit gaan ’n laaaang Sondag vir inwoners van Middelburg wees.

Die dorp se elektrisiteit word om 6:00 afgeskakel weens onderhoudswerk en kom eers weer om 21:00 aan.
Maar wat gaan inoners doen om die Sondag om te kry?
Wat gaan hulle eet?
Gaan hulle braai?
Gaan hulle uiteet?
Maar is daar darem restaurante wat kragopwekkers het?
Gaan dit potjiekos wees? Gaan hulle na ander dorpe uitwyk?
Daleen Naude van die Middelburg Observer wil graag weet, laat weet haar by daleen@mobserver.co.za of WhatsApp na 079 426 1396.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



