Local newsNews

Help soek na Blikkies

Daar word ’n beloning aangebied vir die persoon wat kan help om vir Blikkies op te spoor.

’n Jong Jack Rusell reuntjie het Dinsdagoggend uit Kanariestraat in Kanonkop weggeraak. Die reuntjie se naam is Blikkies en hy het ’n stomp stertjie. Indien jy vir Blikkies sien, bel asseblief vir Heila Steenkamp by 072 214 5601.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button