EntertainmentLifestyleLocal newsNews
Kompetisie: Wen verblyf by De Voetpad
’n Lekker midweek uitspan vir vier mense.

Dit is wat op die spel is in die Devoetpadkloof Buiteleweskou kompetisie.
Al wat lesers moet doen is om die inskrywingsvorm in te vul op hierdie bladsy en dit in te gooi in die houer wat by die biertent beskikbaar sal wees tydens die skou.
Onthou, hoe meer inskrywingsvorms jy ingooi, hoe beter jou kans om te wen.
Die wenner kan De Voetpadkloof se unieke Bosveld atmosfeer gaan geniet met warm swembad, restaurant, staproete en natuurlik die stilte wanneer die son oor die koppies sak.
•Die wenner sal op 7 Augustus telefonies in kennis gestel word.



