Local newsNews
Beloning vir ring
’n Beloning word aangebied vir enige persoon wat ’n erfstuk-ring opgetel het.
Die ring is oor die naweek in of buite Hoofkantoor verloor. Dit het ’n breë pand met ’n steentjie in die middel.
As iemand die ring opgetel het, kan dit ingehandig word by die Observer se redaksiekantoor.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



