Local newsNews
Video: Pelgrimsman weer gesien
Die bebaarde man met die klere, wat lyk soos dié van Moses van ouds, is Woensdag weer in die dorp gesien.

Hy hou niks van foto’s nie en was baie omgekrap dat die joernalis dit durf waag het om hom af te neem.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



