Local newsNewsUpdate

Opvolg: Derde huis brand

Terwyl dwelms een na die ander jong lewe op Middelburg eis het sy buurdorp,

Hendrina, aangekondig: Genoeg is Genoeg.

Die derde vermeende dwelmhuis is gister afgebrand.

Twee huise het Woensdag in die slag gebly.

Inwoners wys gereeld dwelmhuise uit maar die polisie doen niks daaraan nie.

Dwelmhandelaars doen vrylik sake en op Middelburg is polisie betrokkenheid algemene kennis

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button