Local newsNews

Pa en seun kan gesinsvakansie wen by Middelburg Mall

Pa’s en seuns kan ’n lekker vakansie vir vier losslaan in die Middelburg Mall se Vadersdag kompetisie.

Kyk uit vir ’n fotograaf met ’n blou raam wat Saterdag in die inkopiesentrum sal wees om deelnemers af te neem.

Foto’s van pa’s en seuns wat geneem word, word op die Middelburg Mall se Faceboek blad gesit en die foto met die meeste ‘likes’ wen die prys.

Die inskrywing is gratis en die wenner sal wegstap met ’n naweek vir vier by Olifants River Lodge.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button