Local newsNews
Damvlak bly dieselfde!
Die Middelburgdamvlak het die afgelope drie weke konstant gebly!
Die vlak is steeds 68.3%!
Damopsigter Neels Struwig sê die inloop is so “dat dit die damvlak vashou en mense moet ook onthou dat dit Winter is en die verdamping nie so geweldig is nie.”
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



