Local newsNews
Video: Truuks met vroetelwielietjie!
Laerskool Staatspresident C.R. Swart se seuns kan allerlei toertjies doen met hul Fidget Spinners!

Hierdie vroetelwielietjies is die nuutste craze onder kinders en is ’n móét-hê vir klein en groot.
Lees meer in die Vrydag uitgawe van die Middelburg Observer oor hierdie speelding wat kinders van die rusbanke afkry om, soos van ouds, saam met hul maats te speel.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



