Local newsNews

Elsa ‘n merkwaardige vrou

Me. Elsa Lambourn, wat jarelank vir die plaaslike munisipaliteit gewerk het, is Dinsdag, 30 Mei, na 'n kort siekbed oorlede.

‘n Roudiens word Maandag, 5 Junie, om 11:00 in die NG Dennesig gemeente vir dié merkwaardige vrou gehou.

Die familie wil almal graag bedank vir al die liefde en ondersteuning in hierdie moeilike tyd.

Vir enige navrae kontak Elmarie by 082 464 2579.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button