Local newsNews
Video: Nuutste tegnologie met Radio Amateur
As jy gedink het jy het die nuutste tegnologie in jou hand met jou blinknuwe selfoon, dink weer!

Radio Amateur se tegnologie sal jou kop laat swymel en laat wonder waar jy in die geskiedenis vasgeval het!
Nie net is die elektronika met satelliete en nuwe antennas ongelooflik nie, maar kan jy selfs aan kompetisies deelneem!
Gaan leer meer van Radio Amateur in die Vrydag uitgawe van die Middelburg Observer en bel gerus die fundis wie se nommers gegee is. Jy sal nooit weer met dieselfde oë na tegnologie kyk nie.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



