Local newsNews

R1 000 beloning vir Stix

’n R1 000 beloning word aangebied vir enige persoon wat Stix, die gemmerkat wat ’n gebreklike agterbeentjie het, kan terugbesorg.

Stix het al twee weke gelede vanaf Bullerlaan weggeraak.

Me. Adele Maré sê haar kat het weggehardloop met die swaar weer sowat twee weke gelede.

Stix het ’n gebreklike agterbeen en me. Maré sê sy stert lyk ook anders.

As iemand vir Stix gesien het, bel me. Maré by 072 447 0570.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button