Local newsNews

Kar beland op dak

Middagverkeer in Middelburg is gister ontwrig nadat ’n voertuig op sy dak beland het in een van die besigste strate op die dorp, John Magagulastraat.

’n Jong vrou, wie se naam nie teen druktyd bekend was nie, is in die ongeluk beseer.

Sy is per ER24 ambulans van die toneel af weggeneem.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button