Local newsNews

Video: Departement help Jeugkoor na Amerika

Die Departement van Sport, Kultuur en Rekreasie sal as die hoofborg optree sodat die Mpumalanga Jeugkoor aan die Talent America kompetisie in New York kan deelneem.

Hierdie aankondiging is gemaak tydens die jeugkoor se koorfees by The Ridge die naweek en die koorlede was uit hul vel van blydskap.

• Lees meer in die Vrydag uitgawe van die Middelburg Observer.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button