Local newsNews
Video: Beloning vir sleepwa
’n Reuse beloning word aangebied vir inligting wat daartoe sal lei dat Schalk Lötter sy bees sleepwa sal kan terugkry.

Op die video kan ’n mens sien hoe die ligte in die erf in Viljoenstraat inbeweeg en dan binne minute weer wegry.
• Lees die volledige berig in die Vrydag uitgawe van die Middelburg Observer.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



