Local newsNews

Vrou dood by waterval gekry

Die liggaam van ’n vrou is by die Waterfall Lodge, sowat veertig kilometer vanaf Middelburg gekry.

Waterfall is een van Forever se spog oorde en bied ongerepte natuurskoon.

Sy en haar man, wie se naam nie bekend is nie, het die naweek by die lodge gebly.

Hy is vroeër terug huistoe.

Haar liggaam is deur ’n werknemer van die lodge by die waterval gekry.

Die oorsaak van haar dood is nog nie bekend nie en sy is eers na ’n week uitgeken as Anita Beukes.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button