Local newsNews
Tablette gewen
Die twee tablette wat as pryse aangebied is in die Middelburg Observer/Nashua raai die telling kompetisie is gewen.

Die meeste lesers het hoë tellings geraai maar met die nat toestande het HTS Middelburg die Classic Clash met net 15-10 gewen.
Die wenner is Johan van Niekerk en Odette Botes.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



