Local newsNews

Dam begin weer styg!

Die Middelburgdamvlak het weens die heerlike reën die naweek sowaar gestyg!

Die damvlak het van Vrydag af tot vanoggend vanaf 65.91% gestyg na 66.62%.

Gedurende die naweek is 68 mm reën by die Middelburgdam gemeet, 75 mm in Dennesig en dit het 38 mm op Hendrina (ons opvangsgebied) gereën.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button