Local newsNews
Video: Meesters kampioen met gewig
Peet Kruger is die meesters kampioen in gewigstoot nadat hy ’n skitter afstand gestoot het by die Suid-Afrikaanse Meesters Atletiekkampioenskappe in die Kaap.

Lees die volledige berig oor dié 44-jarige atleet wat maar Desembermaand eers begin oefen het, in die Vrydag uitgawe van die Middelburg Observer.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



