Local newsNewsBreaking News
Gesteelde kar vinnig teruggekry
Die bevelvoerder van die reserviste, kapt. Gys Goosen, het vanoggend ’n gesteelde voertuig agterna gesit, waarna die booswig naby die Middelburg Mall uitgespring, in ’n BMW by sy makkers gespring en gevlug het.
Lees in die Vrydag uitgawe van die Middelburg Observer die volledige berig van dié polisieman se dapper optrede en hoe hy sy instink gevolg het om die voertuig te volg.
’n Paar lede van die Gemeenskapspolisiëring moet egter ook op die skouer geklop word.
• Moenie jou koerant misloop nie!
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



