
Die vlak was Donderdag 65.5% en het met 150 mm gestyg na vanoggend se 66.48%.
Geen reën het die afgelope paar dae by die dam, in die dorp of in ons opvanggebied (Hendrina) geval nie.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



