CrimeLocal newsNews

Wie maak arsenaal bymekaar?

Elf vuurwapens is die laaste twee weke op die dorp gesteel tydens inbrake.

Word ’n wapenarsenaal bymekaar gemaak en vir watter rede?

Dit is die vraag op Middelburgers se lippe met misdadigers wat nie vir geld en selfone vra nie, maar vir vuurwapens.

Elf vuurwapens is die laaste twee weke op die dorp gesteel tydens inbrake.

Wat inwoners onrustig laat slaap, is dat die rowers wat by die binnemuurse krieketbaan die naweek toe geslaan het, dadelik gevra het vir vuurwapens.

Eienaar, mnr. Fred Else, is erg aangerand.

Die twee rowers het onmiddellik vir vuurwapens gevra toe hulle hom aanval.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button