Local newsNews
In die skadu van ’n legende
Pieter van der Westhuizen, wyle Joost van der Westhuizen se broer, is die spreker tydens die NG Kerk, Suid se Manne-ontbyt op 20 Mei.

Pieter van der Westhuizen, wyle Joost van der Westhuizen se broer, is die spreker tydens die NG Kerk, Suid se Manne-ontbyt op 20 Mei.
Die ontbyt is om 08:00 by Event City.
Die tema van Pieter se praatjie is: “In die skadu van ’n rugbylegende”.
Kaartjies beloop R200 per persoon of R2 000 per tafel.
Na die ontbyt sal die Cheetahs vs Hurricanes wedstryd op die grootskerm vertoon word en sal ’n kontantkroeg beskikbaar wees.
Besprekings word gedoen by Julinda by 083 256 5603 of Melanie by 082 896 3102 of die Kerkkantoor by 013 243 3765.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



