Local newsNews
Video: Wildehond in Kanonkop kliniek
Veeartse op Middelburg het al wilde honde behandel, maar nog nooit ’n wildehond nie!

’n Wildehond van Mbidi Lodge is Sondag in die Kanonkop Dierekliniek geopereer.
Lees die volledige storie waarom sy na die veearts gejaag is in die Vrydag uitgawe van die Middelburg Observer.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!










