Local newsNews
Video: ‘Kleine Engele’ aan die werk
Die ‘Kleine Engele’ groep is al vir twee jaar so stil-stil besig om talle hulpbehoewende gesinne se babas en kinders aan klerasie te help.

Op die video kan gesien word hoe Carla Kamffer en Jeanette Brits daagliks volledige benodigdhede uitpak vir babas.
As hulle egter genoeg voorraad het, word daar ook klerasie geskenk aan kinders tot 12 jaar.
Hulle sê die sukses van die projek is weens die ruilproses en omdat hulle nie geld aanvaar nie.
• Kry jou Vrydag uitgawe van die Middelburg Observer om presies te sien hoe hierdie projek werk.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



